Mary Elizabeth Ellis

Mary Elizabeth Ellis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Mei 1979 (1979-05-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Elizabeth Ellis (gebore 11 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Free State of Jones (2016) en Masterminds (2016), en in die televisiereekse Without a Trace (2002) en It's Always Sunny in Philadelphia (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy